Mabel Normand

Mabel Normand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mabel Ethelreid Normand
Geboorte (1892-11-10)10 November 1892
Sterfte 23 Februarie 1930 (op 37)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1910–1927
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mabel Normand (10 November 1892 – 23 Februarie 1930) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Venus Model (1918), Mickey (1918), Jinx (1919), en The Extra Girl (1923).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy